Die Pakket word spesiaal gemaak vir StraleJakkers en dus net op bestelling.
NEEM KENNIS: Dat U asb die Naam vir U kind en bestel nommer moet gebruik wanneer betaaling gemaak word sodat die naam op al die items kan wees. Alternatief epos ons na deon@bubbleapp.co.za met die betaaling verwysing en die naam van u kind
Wat die Pakket insluit is:
- Beursie wat om die nek Hang (Denim Materiaal kleur)
- Beddegoed Sak (Denim Materiaal kleur)
- Pas Laken met rekkies (Navy)
- Kussing Sloop (Navy)
Reviews
There are no reviews yet.