BULK BESTELLINGS IS NOU GESLUIT
Goeie Dag Ouers…. Die bestellings vir die Bulk order is ongelukkig nou gesluit.. Ons gaan die produk nog lewendig hou maar ons moet ongelukkig die pryse na die enkel items verander. U is meer as welkom om ook U bestelling te plaas maar die items mag dalk na die Bulk bestelling deur kom.
Dankie byvoorbaat.
Die produkte in net beskikbaar vir leerders in die genoemde eerste spanne alleenlik. Daar word geen uitsondering deur die skool toegelaat nie. Al die produkte word by span afrigters afgelaai en deur die afrigter aan die leerders oorhandig.
As daar enige sport soort is wat nie genoem word nie, vra ons dat voor betaaling gemaak word dat julle ons admin kontak op 0768509898 of deon@bubbleapp.co.za om die sport soort op die serp te sit. As daar enige vra is rondom die bestel proses kan U ook ons kontak.
Sodra ons betaaling ontvang vir die spesifieke item word hy so gemaak en die ander sport soort sal dan nie op die serp verskyn, indien daar nog een is. Ons verstaan ook van die spanne is nog nie aangewys nie, ons vra net dat U vir ons die nodige inligting sal stuur voor U n betaaling maak.
Ons sit op die serp in order van wanneer die sport soort gespeel word in kwartaal orde.
Bubble Online kan wel na die tyd n reeling maak om wel n ander sport soort op te sit teen n additional fooi van R100.00.
Groete
Bubble Bestuur.
Reviews
There are no reviews yet.