Neem asb kennis dat al die pakke in bulk aangekoop word by verskaffers en dat die nodige items bestel word in bulk en dan opgemaak word volgens die pak soos onder beskrywings. All pakke sal by U tuiste afgelaai word per courier (Lokaale Courier). Dit is nie n onmiddelike aflewering nie. Omdat daar in bulk bestellings geplaas word by die verskaffers. Al die items op die lys is deur die skool goedgekeur voor die pakke bymekaar gesit is. Elke item word ook by een verskaffer aangekoop.
Die Graad R Skryf behoefte pak bestaan uit:
A4 Wit bord x 1 |
6 Wit bord merkers |
Blokkie witbord uitveer hout |
Uitdraai kryte 12’s x4 |
Driehoek kleurkryte 12’s |
Stoel Sakke |
Beursie met toutjie om die nek nie beskikbaar in die pak (Maar wel beskikbaar in die slaap pakket) |
Waterverf in houertjie met kwassie 12 |
Pak Pritt 43g + 11g (3 x 43g + 1 x 11g) |
A5 Aftrek boekie |
A4 Hardeband boekie met Lyntjies 182 |
A4 Plastiek Koevert |
Inkleur boek |
Vilt Penne 12’s |
Lang pennesakkie met zip |
Pak A4 gekleurde karton 10″s |
Sker |
pak gom papier |
pak lamineer papier 10’s |
Reviews
There are no reviews yet.