Neem asb kennis dat al die pakke in bulk aangekoop word by verskaffers en dat die nodige items bestel word in bulk en dan opgemaak word volgens die pak soos onder beskrywings. All pakke sal by U tuiste afgelaai word per courier (Lokaale Courier). Dit is nie n onmiddelike aflewering nie. Omdat daar in bulk bestellings geplaas word by die verskaffers. Al die items op die lys is deur die skool goedgekeur voor die pakke bymekaar gesit is. Elke item word ook by een verskaffer aangekoop.
Die Graad RR Skryf behoefte pak bestaan uit:
A4 Witbord |
6 Witbord markers |
Wit bord blok uitveer |
Beursie met Toutjie om nek (Nie deel van die pakket nie) – Maar wel beskikbaar by die slaap stel |
Waterverf 12 pak |
Prit pak (3x43g en 1 mini) |
Pak met dik driehoek verkryt |
Self plak oogies |
A4 Plastiek koevert |
Dik inkleur boek |
Enkel Bakkies klei 6 pak |
Gom papier |
Scrapbook A3 |
Glitterglue penne |
Uitdraai kryte |
Flip File 20 Bladsye |
Sker |
Pak Lamineer papier 10’s |
Reviews
There are no reviews yet.